Ou Ryperd


Dozi Ou ryperd Tabbed by mossie mossiespy@yahoo.com G C G Ou ryperd, ons ry die pad tesame D Ou ryperd, so deur die lewensbane G C G Wanneer jou ry-dag verby is, gaan jou ou lyf lekker rus D G Jy, ou ryperd van my G Jaag maar aan, ou maat My nooientjie sy wag my vanaand Jaag maar aan, ou maat D My nooientjie sy wag my vanaand G Hoor hoe tjank die jakkals Op die rivier se brug C G Dra my op jou lekker ou rug G D G Na my nooi Sannie, die dogter van Tant Annie op die plaas C G Jip-pie Jip-pie jip, Jip-pie Jip-pie jip, my ou perd A D Daar's voer en rus en jy doen jou bes, my ou perd G Dra my oor die rivier se brug C Dra my op jou lekker ou rug G D G Na my nooi Sannie, die dogter van tant Annie op die plaas